My Designs

1

Ek het die mooiste geskenk by my engelse ouma gekry vir kersfees. Dit is 'n "Dress Me Please" opvoedkundige pop. Ek kan my eie klere ontwerp deur net die boonste deksel op te lig, en verskillende materiaal lappies in te sit, en die deksel weer toe to maak. Hier 'n paar ontwerpe wat ek vir jou wil wys.

Die eerste een is klere wat ons in mee skool toe gaan. Sy dra 'n sambreel saam met haar, want dit reen.

I received a beautiful Christmas present from my Granny. It is a "dres Me Please" educational toy. I can design my own outfits by lifting the top lid, putting down a few pieces of material, and then closing the lid again. Here are a few designs I would like to show you. 
The first one is similar to the school clothes I wear. She is carrying an umbrella because it is raining. 

 Die tweede ontwerp is iets wat my ouma sal dra. This design is something my gran would wear.

Die derde ontwerp is iets wat ek in die winter sal dra. This 3rd design is for winter wear.

 Hierdie ontwerp is vir partytjietyd!!! Party time!!!
 
En die heel laaste ontwerp is die meisie wat trou! Is sy nie pragtig nie?The last design is for the bride!



Ek hoop julle het my ontwerpe geniet. Onthou om te kyk op Abby's Cupboard vir verdere idees.
I hope you enjoyed my desinger outfits. Remember to keep coming back for more ideas.
Groete, Regards,
Abby