Boetie se 7de verjaarsdag

0

My boetie het onlanks sy 7de verjaarsdag partytjie gehou, en die tema was Star Wars, The Clone Wars. Mamma het 'n baie lekker sjokolade koek gemaak, met 'n eetbare prentjie van Star Wars bo op die koek. Sy het ook 'n groot poster laat maak, en u kan dit in die foto agter my boetie sien.Granny het ook 'n foto van die koek geneem. Ons het almal lekker gespeel op die springkasteel.
































Geniet jou dag. Groete, Abby