Oulik

0

Is sy nie so oulik nie? Dit is my klein sussie en sy hou van Pooh Bear en teken. Elke keer as ons vir 'Granny' kuier, dan teken sy op die swart trappie van Granny se kombuis! Gelukkig kan dit vinnig skoongemaak word.

Groete,
Abby